SALES ORDERS
1) This Sales Order does not confirm the purchase of the Product/s.
2) Purchase will only be confirmed when money is available in our account.
3) If more than one person request a Sales order for the same product the first customer who’s money show in our account will secure the purchase.
5) An official invoice will be issued to confirm the Sales Order
6) Your Sales agent will notify you when there is a second sales order on the sale of the item, or the sale of the item.
7) If the other customer pays later we will refund him on proof of bank account details, via Email or WhatsApp.
PAYMENT OPTIONS
1) If you want to load NOW, make an instant payment. (Please send proof to heronsviewfin@gmail.com or whatsapp the sales agent.
2) Card payment in our office – immediate release
3) PAY on web page – immediate release. (www.dirtworx.co.za)
COLLECTION
1) Items will only be released to the customer if money is
available in our Account and a Tax invoice for release is issued
2) Please arrange collection or transport with your sales agent.
Thanks for purchasing/interest in our products at Dirtworx Ysterwinkel.
GUARENTEE
Due to the nature of our business and products we sell, discuss our guarantees with the sales person regarding the specific product.
If anything is unclear or you have more questions feel free to contact us 058 92 40609
RETURNS / REFUNDS
When a product is returned for a refund, the product must be in its original condition as when purchased, it must be returned to the relevant branch point of sale or collection.
DISCLAIMER
It is solely the responsibility of the Customer to make himself acquainted with the product he is buying with their own skill set – in terms of:
Condition, Specs, Volumes, Where it fit, Measurement, For what application, Capacity, Power output, Model, Type, Serial Number, etc.
Dirtworx advertise and describe the product to the best of our knowledge and research on the products at the time of advertising.
There may be information on our Advert or Sales person’s word that is not correct due to the variety of products we sell.
The onus is on the buyer to verify all information for himself.
Paid invoice makes the customer the new owner of the product and that’s also the point whereby responsibilities shift.
KWOTASIE
1) Hierdie kwotasie bevestig nie die aankoop van die produk/produkte nie.
2) Die aankoop sal slegs bevestig word wanneer die koopprys in ons Bankrekening wys
3) As daar meer as een kwotasie op ‘n item uit is, sal die eerste betaling die verkoop bevestig.
4) ‘n Amptelike Verkoopsfaktuur sal aan die persoon uitgereik word ter bevestiging van die aankoop.
5) U verkoopsagent sal u in kennis stel van ‘n tweede kwotasie of verkoop van die item.
6) Indien u later betaal en die item is reeds verkoop sal ons u ten volle terugbetaal, by ontvangs van bevestiging van bankbesonderhede Per Epos of Whatsapp
BETALINGS OPSIES
1) Indien u dadelik will laai maak asb ‘n onmiddelike betaling.(Stuur bewys na heronsviewfin@gmail.com)
2) Kaart betaling in ons kantoor – dadelike vrystelling van produk.
3) Betaling op ons webblad – dadelike vrystelling van produk. (www.dirtworx.co.za)
LAAI VAN PRODUK
1) Items sal vrygestel word slegs as Gelde in ons rekening wys en ‘n amptelike faktuur uitgereik is.
2) Vervoer of laai-reëlings word met ‘n verkoopsagent gedoen.
Dankie vir u ondersteuning/belangsteling in ons Dirtworx Ysterwinkel – produkte
WAARBORG
A.g.v die aard van ons besigheid en die items wat ons verkoop, bespreek gerus ons waarborg(e) met die verkoops peroon op die spesifieke produk.
As enigiets onduidelik is of u meer inligting verlang, kontak ons gerus: 058 92 40609
TERUGSENDINGS / TERUGBETALINGS
Wanneer ‘n produk terug gestuur word vir ‘n terug betaling, moet die produk in sy oorspronklike toestand wees soos wanneer dit gekoop is, na die relevante verkoops tak of afhaal terugbesorg word.
VRYWARING
Dit is uitsluitlik die klieënt se verantwoordelikheid om homself met hul eie vaardighede vertroud te maak met die produk wat hy koop – in terme van:
Toestand, spesifikasies, volumes, waar dit pas, meting, vir watter toepassing, kapasiteit, kraguitset, model, tipe, reeksnommer, ens.
Dirtworx adverteer en beskryf die produk na die beste van ons kennis en navorsing oor die produkte ten tyde van advertensies.
Daar kan inligting op ons advertensie of verkoopspersoon se woord wees wat nie korrek is nie as gevolg van die verskeidenheid produkte wat ons verkoop.
Die onus rus op die koper om alle inligting vir homself te verifieer.
‘n Betaalde faktuur maak die klieënt die nuwe eienaar van die produk en dit is ook die punt waar verantwoordelikhede verskuif.